BERGWIL LAERSKOOL TENNISTOERNOOI
1. Toernooi datum : 23 -25 November
2. Sluitingsdatum : 20 September 2012 14h00
3. Bane : Bergwil klub/ Bergwil Ls bane/ Hs Bergwil bane
4. Geen inskrywings sal telefonies aanvaar word nie. Alle inskrywingsvorms moet saam
met bewys van betaling gefaks of ge-epos word.
met bewys van betaling gefaks of ge-epos word.
5.1 Inskrywings : Inskrywingsvorms tesame met die bewys van
betaling kan gestuur word
bergwil.tennis@mweb.co.za of
gefaks word
betaling kan gestuur word
bergwil.tennis@mweb.co.za of
gefaks word
NB! A, B, EN C AFDELINGS na: 051 4308984
5.2 Slegs inskrywings op amptelike inskrywingsvorm, tesame met bewys van betaling sal
aanvaar word. Bevestig asseblief met Tennis Vrystaat kantoor of inskrywing ontvang is
voor sluitingsdatum .
aanvaar word. Bevestig asseblief met Tennis Vrystaat kantoor of inskrywing ontvang is
voor sluitingsdatum .
Bank besondehede:
Ls. Tennis Ass
FNB Bergwil
TAK KODE : 230 -534
REKENING NOMMER : 51712471352
6. Navrae :
Carina Terblanche 085 567 7890
Corné Reid 091 456 7878
Carina Terblanche 085 567 7890
Corné Reid 091 456 7878
7. Toernooi Direkteur : Pieter Swart - Sel no:0834062644
Toernooi Skeidsregter : Loutjie Louw
Carina Terblanche
Carina Terblanche
Corné Reid
8. Wedstryde begin om 14 : 00. Vrydag 23 November 2012
9. Die hantering van die toernooi berus by die komitee.- Verpligte uitspeel wedstryde vir
3de, 4de en 5de tot 8ste plekke.
3de, 4de en 5de tot 8ste plekke.
11. Alle deelnemers moet lid wees van betrokke skole.
12. Inksrywingsfooi / R 80.00 per skool.
13. Spanne moet bestaan uit 4 meisies en 4 seuns, daar mag dan ook ‘n reserwe seun en meisie
saamgaan.
saamgaan.
Benodig hulle borge vir die dag?
ReplyDeleteEnige borge of borgidees is welkom. Ons wil dit graag 'n lekke toernooi maak.
ReplyDelete