Monday, 10 September 2012

Inskryfvorm vir die tennistoernooi

INSKRYFWINGSVORM / ENTRY FORM
BERGWIL LAERSKOOL TENNISTOERNOOI

Vrydag 23 November tot Sondag 25 November
 




CLOSING DATE :                                                      20 September 2012  om 14 : 00
INSKRYWINGSFOOI / ENTRY FEE                      R 80.00 per skool

Naam  van skool  _________________________________________________________
Naam van lede:


Seuns
Dogters












Email address/ Epos address : ______________________________________________
Tel No (landlyn)+ (sel) : _______________________________
*Wedstryde begin Vrydag 23 Novermber om 14:00 * Die volle beheer van die toernooi berus by die komittee. * Alle wedstryde vind plaas volgens die reëls en regulasies van SATA.
Spanne moet bestaan uit 4 meisies en 4 seun, daar mag dan ook ‘n reserwe seun en meisie saam gaan.

3 comments:

  1. Wil julle nie dit 'n naweek maak waar daar aktiwiteite is vir jonger leerders en ouers ook nie?

    ReplyDelete
  2. http://www.youtube.com/watch?v=Do-2kJ1HQlk

    ReplyDelete
  3. Ja, ons wil kyk hoe baie inskrywings ons kry en dan wil ons die toernooi al hoe meer uitbrei in die toekoms as dit mootlik gaan wees!!!!!

    ReplyDelete